Riversdal
Hessequa Munisipaliteit
Veiling van onbeboude woonerf
Erf 5526, Riversdal. Groot: 427 vkm.
Adres: Progress straat 4, Riversdal.
Verbeteringe: Geen. Onbeboude erf.
Sonering: Woonerf.
Mooi erf in goeie area.
Veiling: Vrydag 28 Julie 2023 om 11:00.
Plek: Op die perseel.
Besigtig: Op u eie tyd.
Navrae: Willie van Rensburg – 083 261 7641
Albie Loubser – 082 573 9902