Events for Aug 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Malmesbury: Saai-en-Veeplaas

Feb 1 @ 12:00 pm

Malmesbury: Saai-en-Veeplaas INFORMATION

Swartland saai-en-veeplaas Te Koop per Tender.

Die plaas bekend as Kersfontein is ‘n  709 ha plaas waarvan 510 bewerkbaar is.

Die plaas is gelee 10 km vanaf Malmesbury op die Kalbaskraal pad.

Die plaas is verdeel in 15 kampe.

Grondontledings is gedoen die afgelope 3 jaar met presiese toedienings vir maksimum opbrengs.

Woonhuis met nodige buitegeboue.

Skaap en beeskrale asook lamhokke vir skape.

2 Boorgate waarvan een in werking is en lewer 60 000l / uur en voorsien die hele plaas van water.

Hierdie is ’n geleentheid om ‘n Swartlandse plaas te bekom wat goeie opbrengste lewer asook geskik is  om met vee te boer.

Tender sluit: 1 Februarie 2024 om 12:00

Plek: BKB gebou, Cecilai Plein, 100 Cecilia Paarl.

Besigtiging: Slegs per apspraak

To be directed to our webpage click

Navrae: Albie Loubser 082 573 9902

Appie Maritz 082 825 3895

 

Details

Date:
Feb 1
Time:
12:00 pm
Event Categories:
,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties
Cities
Malmesbury

Venue

BKB GEBOU PAARL
Cecilia Plein, Ceciliastraat
Paarl,
+ Google Map

Comments are closed.