Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

8STE MEYERSVLEI BONSMARA PRODUKSIEVEILING

Jun 19 @ 11:00 am - 5:00 pm

8STE MEYERSVLEI BONSMARA PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 8ste produksieveiling van Meyersvlei Bonsmara Stoet vind plaas op Woensdag die 19de Junie 2024 vanaf 11:00 te plaas Meyersvlei in die Standerton distrik. Veiling op terrein en digitaal.

Op aanbieding:

  • 39 Bulle.
  • ± 20 Vroulike diere (kommersiële vroulike diere van gasverkoper).

* Nota: Bulle word gratis afgelewer in ‘n 200 km radius.  Onder beskerming van die Bonsmara Beestelers Genootskap. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.


Roete:

  • Vanaf Charl Cilliers: Neem die R546 rigting Standerton vir 7.8km. Draai links op die New Denmark pad, ry vir 16km. Draai regs by die cruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.
  • Vanaf Standerton: Neem die R39 rigting Morgenzon vir 14km. Draai links op die New Denmark pad, ry vir 14.7km. Draai links by die kruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.
  • Vanaf Morgenzon: Neem die R39 rigting Standerton vir 31km. Draai regs op die New Denmark pad, ry vir 14.7km. Draai links by die kruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664/2132

Veilingspamflet:

– Klik hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig

– Klik hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig

Veilingskatalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig 

Details

Date:
Jun 19
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Bonsmara
Cities
Standerton

Venue

Farm Meyersvlei, Standerton.
Farm Meyersvlei
Standerton, Mpumalanga 2430 South Africa
+ Google Map

Comments are closed.