Events for Aug 2024

Loading Events

« All Events

18de JONGRAM PRODUKSIEVEILING – DUBBEL X SAVM STOET

Sep 18 @ 11:00 am - 5:00 pm

18de JONGRAM PRODUKSIEVEILING – DUBBEL X SAVM STOET INFORMATION

Die 18de Jongram Produksieveiling van Dubbel X SAVM Stoet vind plaas Woensdag, 18 September 2024 om 11:00 te Battlefields Lodge in Volksrust.

Aanbod:

– 30 Stoet ramme

– 5 Stoet ooi-lammers

– 30 Kommersiële ooie

* Not: Dragtigheidstatus sal en Katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling. Veiling vind plaas onder die beskerming van die SAVM Genootskap

Roete: 

  • Vanaf Standerton – Neem die R23 rigting Volksrust vir 87km. Lodge net voor Volksrust aan regterkant.
  • Vanaf Amersfoort – Neem die N11 tot in Volksrust. Draai regs in Chris Hani straat. Ry tot by T-aansluit by R23. Draai links, Lodge aan regterkant.

Navrae:

Boetjan van der Wath 072 626 9242

Moolman Mentz 083 229 2500

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

Veilingspamflet:

– Klik hier om die pamflet te besigtig

Details

Date:
Sep 18
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category:
Event Tags:
, , , , , , , , ,

Venue

Battlefields Lodge – Volksrust
Volksrust, South Africa + Google Map

Comments are closed.