HEIDELBERG
HESSEQUA MUNISIPALITEIT – VEILING VAN DRIE ERWE
VEILING: WOENSDAG 22 MAART 2023 OM 11:00 EN 12:30.
Plek: Op die onderskeie persele.
Besigtig: Op u eie tyd.
Veiling om 11:00: 1. Erf 414, Hoogstraat, Heidelberg. Grootte: 8584 m² Eiendom mag slegs vir residensiële doeleindes aangewend word. Koper moet voorsiening maak vir voldoende toegang tot die eiendom en om by munisipale dienste aan te sluit.
Veiling om 12:30: 2. Erf 2431, Theo Adamsrylaan, Heidelberg. Grootte: 889 m² Eiendom moet uitsluitlik vir kerkdoeleindes ontwikkel word.
Erf 2432, Theo Adamsrylaan, Heidelberg. Grootte: 583 m² Eiendom moet as sake-erf ontwikkel word.
Kopers van die twee erwe is verantwoordelik vir hersonering en om by siviele en elektriese dienste aan te sluit.