10DE DOLF & ESTIE DU BRUYN SAVM PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

10DE DOLF & ESTIE DU BRUYN SAVM PRODUKSIEVEILING

Sep 22 @ 11:00 am - 5:00 pm

10DE DOLF & ESTIE DU BRUYN SAVM PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 10de Produksieveiling van Dolf en Estie du Bruyn vind op 22 September 2020 om 11:00 te Ons S’n, Bultfontein plaas.

Op aanbod:

– 35 SP-ramme.
– 50 Ooie (swaardragtig)
– 300 Ooie (dragtigheid sal bevestig word dag van veiling)

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

– Vanaf Bultfontein: Ry op die Welkom pad (R710) vir 29km. Draai links op die S480 grondpd en ry vir 7 km. Draai regs en ry vir 1.5km. Draai links en ry vir 1km. Draai regs by plaas in.

– Vanaf Welkom: Ry op Bultfontein pad (R710) vir 38km. Draai regs op die S480 grondpad en ry vir 7km. Draai regs en ry 1.5km. Draai links en ry vir 1km. Draai reg by plaas in.

Navrae:

Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Theuns Barnard (skaap- en wolbeampte) 082 374 2656
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
Eienaar:  Dolf du Bruyn  082 338 2376
BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Bultfontein

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!