10DE PRODUKSIEVEILING KANDYS BEEFMASTERS
14 August 2026
14 August 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Louwtjie Bezuidenhout
Die 10de Kandys Beefmasters Produksieveiling vind plaas op Vrydag die 14de Augustus 2026 vanaf 11:00 te plaas Brakfontein, Theunissen. Veiling op terrein en op Meerkat!
Op aanbod:
* Note: Alle diere geënt teen Bel-en-klouseer. Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling. Onder die beskerming van die Beefmaster Telers Genootskap.
Roete:
- Vanaf Theunissen: Draai regs op die R30 Welkom pad en ry vir 1.6km. Draai links op die R708 Bultfontein pad en ry vir 14km. Draai links by die plaasingang in.
- Vanaf Bultfontein: Neem die R708 Theunissen pad vir 46km. Draai regs en ry vir 1.2km. Draai regs by die plaasingang in.
Navrae::
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Werner Harmse 071 384 3631
Johan Prinsloo 083 285 2432
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad 056 215 1851
Veilingspamflet:
- Kliek hier om die pamflet te besigtig