11DE HAYFIELD BONSMARA VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

11DE HAYFIELD BONSMARA VEILING

Aug 21 @ 11:00 am - 5:00 pm

11DE HAYFIELD BONSMARA VEILING INFORMATION


Die 11de Hayfield Bonsmara veiling vind plaas op Vrydag, 21 Augustus 2020 om 11:00 te Hayfield, Ventersburg. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 200 Kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadia).

– 35 Stoet bulle.

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van Bonsmara SA.

Roete:

Vanaf Ventersburg – Ry op R70 (Senekal pad) vir 25 km, rigting Senekal.  Draai links by plaasingang en ry vir nog 2 km op grondpad.

Vanaf Senekal – Ry op R70 (Senekal pad) vir 30km, rigting Ventersburg.  Draai regs by plaasingang en vir nog 2 km op grondpad.

Navrae:

Piet Wessels –  082 857 7827.

Wilbur Meyer – 082 349 3189.

Afslaer: Mike Killassey – 082 378 8112.

Verkopers: 

Martiens Aveling – 083 309 7355.
Neels en Rikus de Villiers 083 457 8121 / 083 286 8713.

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Katalogus

Klik hier om digitale veilingskatalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Bonsmara

Venue

HAYFIELD, VENTERSBURG.
HAYFIELD, VENTERSBURG., Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!