12DE HILLTOP SAVM STOET & GASVERKOPERS PRODUKSIE VEILING

23 June 2026

Date:

23 June 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

FRANKFORT

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Province:

Free State

City:

Heilbron

Marketer:

Jan Mostert

27719

Die 12de produksieveiling van Hilltop SAMM Stoet en Gasverkopers sal plaasvind op Dinsdag, 23 Junie 2026 vanaf 11:00 by Plaas Hilltop, Heilbron.

Op Aandbod:

  • 50 Ramme
  • 50 Stoetpooie
  • 80 Ooie (dragtig)
  • 80 Jong Ooie

Top 3114 seuns beskikbaar op veiling.

No 1 SAVM Indeks ram 149 (TOP 3114)

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogusinligting sal op die dag van verkoop beskikbaar wees. Onder die beskerming van die SAMM-telersgenootskap.


Navrae:

Faans Pretorius 083 232 9627

Estian Pretorius 079 499 2473

Skaap- en woldeskundige:

Danie de Wet 082 772 4537

Stiaan Smith 067 596 2491

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Frankfort: 058 813 1071

Veilings pamflet:

Kliek hier om ons Veilings pamflet te besigtig.

Veiling Katalogus: 

 

 

 

 

event-27719-25068-hilltop-savm-stoet-benjamin-boerdery-23-junie-2026-a4-pamflet-2.jpg