13de DUBBEL X SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

13de DUBBEL X SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Sep 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

Dubbel X SAVM Stoet

Dubbel X trots van 53 jaar!

Dinsdag, 17 September 2019 om 11:00 te Schuilplaas, Amersfoort.

VEILING KATALOGUS:

JAG KOB 19RTF

45 Geregistreerde ramme (seuns van ISA 15-085 op die veiling).
30 Stoetooie (by ram geloop; sal gesonar wees dag van veiling).
60 Kommersiële ooie (dragtig van baie goeie SAVM stoetramme).

Navrae

MJ Lourens

Bemarker

072 515 3549


Theuns Botha

Skaap - & Wolbeamptes

082 772 5041


Matthys Viljoen

Skaap - & Wolbeampte

082 772 4542


Kobus de Jager

Eienaar

083 320 8924


Organizer

BKBLouwid, STANDERTON:
Phone:
(017) 712 1245

Other

Category
South African Meat Merino

2 Comments

  1. Herman says:

    Kan ons julle Bankdetails kry sodat ons solank as begunstigde kan opstel indien ons sukses behaal op die veiling van 18/09 vir SAVM

  2. Herman van rooyen says:

    gevra vir Bankdetails ,maar nog geen reaksie gekry nie .
    Benodig vir EFT Betaling indien suksesvol is by die’ veiling

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!