Die 14de jongram produksieveiling van Dubbel X SAVM stoet vind plaas op Dinsdag, 15 September 2020 om 11:00 te Schuilplaas, Amersfoort. In ooreestemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.
Op aanbod:
– 40 Stroet ramme.
– 15 Jong stoet ooie (oop).
– 60 Kommersiële ooie (oop).
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
– Van Ermelo: Ry op die Amersfoort teerpad vir 45 km. Draai regs op die Zuidvaal pad en ry vir 7 km tot by die T-aansluiting. Draai regs en ry vir 1 km. Draai links oor die treinspoor en ry vir 4 km. Draai regs op die Kroonstad pad vir 3 km. Draai regs by plaas in.
– Van Amersfoort: Ry vir 12 km op die Morgenzon pad. Draai regs by Minera pad en ry vir 200 m. Draai links op die Kroonstad pad vir 3 km. Draai regs by plaas in.
– Van Morgenzon: Ry vir 30 km op die Amersfoort pad. Draai links by Minera pad en ry vir 200 m. Draai links op die Kroonstad pad vir 3 km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
Erik Heymans 083 264 5177
BKB Skaap- en wolbeamptes: Theuns Botha 082 772 5041
Matthys Viljoen 082 772 4542
Eienaar: Kobus de Jager 083 320 8924
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, STANDERTON: 017 712 1245
Veilingspamflet:
– Klik hier om veilingspamflet te besigtig
Veiling katalogus: