14DE PRODUKSIEVEILING -MILESTONE BEEFMASTERS
21 July 2026
21 July 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Tielie Crawford
In opdrag van Milestone Beefmasters word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 21 Julie 2026 om 11:00 te Plaas Uitkyk, Morgenzon en op Digitaal.
Op Aanbod:
* Ideale geleenteheid vir Top-Genetika!
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Tielie Crawford 082 331 2038
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
BKB Standerton 017 712 2132
Roete:
Vanaf Standerton – neem die R39 rigting Morgenzon vir 26 km. Draai regs by die Kaalspruit bord. Ry vir 2.4km. Veiling aan regterkant.
Vanaf Morgenzon – Neem die R39 rigting Standerton vir 17km. Draai links by die Kaalspruit bord. Ry vir 2.4km. Veiling aan regterkant.
GPS Koördinate:
26°49'22.6"S 29°27'33.2"E
-26.822937, 29.459213