16de PRODUKSIE VEILING - EVENWYD BONSMARAS
01 October 2025
01 October 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jandré Moll
In opdrag van die 16de Produksieveiling van Evenwyd Bonsmaras word die volgende as te koop aangebied op woensdag, 1 Oktober 2025 om 11:00 te Plaas Evenwyd, Memel.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
GRATIS AFLEWERING na 4 sentrale punte nl Vryheid, Middelburg, Klerksdorp en Bloemfontein.
Navrae:
Philip dreyer 072 444 7135
Jandre Moll 082 307 9169
Afslaer:
Carel Davel 082 331 1811
Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Standerton
Roete:
Vanaf Vrede: Neem die R34 Memel pad en ry vir 50km. Plaas en veiling aan linkerkant
Vanaf Memel: Neem die R34 Vrede pad en ry vir 5km. Plaas aan regterkant.
MEMEL VEILING GPS:
27°40'07.7"S 29°30'48.2"E
-27.668837, 29.513374
- Kliek hier om Evenwyd Bonsmaras se Veilingpamflet te besigtig.
- Kliek hier om digitale katalogus te besigtig
- Kliek hier om Vroulik diere katalogus te besigtig