Die 17de produksieveiling van LP Becker en Seuns vind plaas op Donderdag, 27 Augustus 2020 om 11:00 te Georgeskraal, Warden. Gasverkoper: Miraldi Steenkamp.
Op aanbod:
– 20 Geregistreerde Simbra bulle.
– 25 Geregistreerde SAVM ramme.
* Nota: Alle diere is geënt teen alle heersende siektes. Bulle getoets vir BM, Trich en TB. Vrugbaarheidsertifikate beskikbaar. Katalogus inligting sal beskikbaar wees dag van veiling. Veiling vind plaas onder die beskerming en reëls van die onderskeie genootskappe.
Roete:
Vanaf Warden – Neem die N3, neem die noordelike afrit na Warden. Ry reguit verby Warden, verby die swart woonbuurt (Ezenzeleni) vir 9 km. Waar die pad vurk, neem die regterkantste vurk na Presentskraal. Ry vir 8 km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
Bennie van der Merwe – 082 414 4228
Hennie Visser (stoet adviseur) – 084 583 1626
Ian Curren (Simbras) – 082 562 3212
Leon Becker (eienaar) – 082 550 0687
Jan Mostert (afslaer) – 083 306 8408
BKB Louwid, BETHLEHEM – 058 303 8552
Veilingspamflet:
– Klik hier om veilingspamflet te besigtig
Veiling Katalogus:
–Klik hier om katalogus te besigtig
–Klik hier om SAVM katalogus te besigtig