17de PRODUKSIEVEILING - CHARFONTEIN DOHNE MERINO

16 July 2026

Date:

16 July 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Dohne Merino

Province:

Free State

City:

Vrede

Venues:

Humania, Vrede

Marketer:

Jandré Moll

27304

In opdrag van Charfontein Dohne Merinos se 17de Produksie Veiling word die volgende as te koop aangebied op Donderdag, 16 Julie 2026 om 11:00 te Humania, Vrede.

Op Aanbod: 530 Dohnè Merino's

  • 80 A & AA Ramme

- 10 Beproefde AA Ramme

- 15 Kudde Ramme

Nota: Word aangebied in groepe van drie.

  • 150 Kudde Ooie (twee tand; oop; 4 mnde wol)
  • 300 Dragtige Kudde Ooie (lam 17/09/2026; 4 mnde wol)

Nota: Besigtiging kan gereël word per afspraak.

Navrae:

Andries Greyling 082 496 1523

Jandre Moll 082 307 9169

James Veitch 076 994 0026

Daan Cronjé (Skaap- & Wol Deskundige) 082 565 6924

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

GPS Koördinate:

S27°30.065' E29°07.941'

Roete:

Van Vrede: Ry met Kerkstraat suid rigting na Moreson Leeuplaas vir 6.6km. Draai regs by plaas in.

- Kliek hier om ons Veilings pamflet te besigtig.