Die 17de Produksieveiling van Nooitverwag Beefmasters vind plaas op Dinsdag, 9 Julie 2024 vanaf 11:00 te plaas De Vereeniging, distrik Ermelo.
Die veiling vind op die terrein en digital plaas.
Op aanbod:
– 35 Geregistreerde Bulle – 3 Jaar oud
– 3 Geregistreerde Bulle – 4 Jaar oud
– 3 Kommersiële Bulle – 3 Jaar oud
– 18 Geregistreerde Dragtige koeie (Golden Oldies)
– 25 Geregistreerde Oop Verse
– 55 Kommersiële Oop Verse
* Nota: Katalogus inligting sal beskikbaar wees met die dag van die veiling.
Roete:
– Vanaf Ermelo – Neem die R39 rigting Morgenzon vir 15km. Plaas aan linkerkant.
– Vanaf Morgenzon – Neem die R39 rigting Ermelo vir 30km. Plaas aan regterkant.
Navrae:
David Harris 082 573 7979
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo: 017 811 2027
Veilingspamflet:
– Klik hier om die pamflet te besigtig
Veilingsfoto’s:
– Klik hier om van die bul foto’s te besigtig
Veilingskatalogus: