18DE ASTRO ANGUS PRODUKSIE VEILING
19 August 2025
19 August 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Molie Mentz
David Harris
Billy Lyons
In opdrag van Asto Angus se 18de Produksie veiling word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 19 Augustus 2025 om 11:00 te Plaas Driefontein, Hendrina.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Chris Bezuidenhoudt 079 065 1283
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
BKB Ermelo 017 811 2027
GPS koördinate:
26°05'55.9"S 29°33'50.5"E
-26.098870, 29.564026
Roete:
Vanaf Hendrina – Neem die R38 rigting Bethal vir 1km. Draai regs op die Driehoek pad. Ry vir 8.5km. Draai links by die T-aansluiting, ry vir 5km.Draai regs op die R542 Van Dyksdrif pad en ry vir 6.5km. Draai regs by die Astro Boerdery bord en volg die rigting aanwysers.
Vanaf Middelburg – Neem die R35 rigting Bethal vir 40km. Draai links by die R542 Hendrina pad. Ry vir 8.7km. Draai links by Astro Boerdery bord en volg die rigting aanwysers.
- Kliek hier om Asto Angus se veilings pamflet te besigtig.