19DE ASTRO ANGUS PRODUKSIE VEILING
18 August 2026
18 August 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Molie Mentz
David Harris
Billy Lyons
In opdrag van Astro Angus se 19de Produksieveiling word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 18 Augustus 2026 om 11:00 te Plaas Driefontein, Hendrina.
Op Aanbod:
Nota: Alle dire geënt teen Bek-en-klouseer. Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Chris Bezuidenhoudt 079 065 1283
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB Ermelo 017 811 2027
GPS koördinate:
26°05'55.9"S 29°33'50.5"E
-26.098870, 29.564026
Roete:
Vanaf Hendrina – Neem die R38 rigting Bethal vir 5km. Draai regs op die R542 Van Dyksdrif pad en ry vir 15km. Draai regs by die Astro Boerdery bord en volg die rigting aanwysers.
Vanaf Middelburg – Neem die R35 rigting Bethal vir 40km. Draai links by die R542 Hendrina pad. Ry vir 8.7km. Draai links by Astro Boerdery bord en volg die rigting aanwysers.