19de PRODUKSIEVEILING - NOOITVERWAG BEEFMASTERS
14 July 2026
14 July 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Molie Mentz
David Harris
Billy Lyons
In opdrag van 19de Produksie Veiling van Nooitverwag Beefmaster word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 14 Julie 2026 om 11:00 te Plaas De Vereeniging, Ermelo.
Op Aanbod:
Navrae:
Chris Bezuidenhout 079 065 1283
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
Roete:
Vanaf Ermelo: Neem die R39, rigting Standerton, vir 14km. Plaas aan linkerkant.
Vanaf Standerton: Neem die R39, rigting Ermelo, vir 78km. Plaas aan regterkant.
GPS Koördinate:
26°35'51.6"S 29°52'34.0"E
-26.597662, 29.876118
Veilingspamflet:
Klier hier om veilingspamflet te besigtig