1ST PRODUKSIE VEILING STEINBERG BEEFMASTERS

08 July 2025

Date:

08 July 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

ERMELO

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Beefmaster

Province:

Mpumalanga

City:

Hendrina

Marketer:

Rocco van Rooyen

27771

In opdrag van die 1ste Produkise Veiling van Steinberg Beefmasters word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 8 Julie 2025 om 11:00 te Plaas Mooiplaas, Hendrina.

Op Aanbod:

  • 25 Stoet bulle
  • 40 Kommersiële koeie met kalwers
  • 40 Kommersiële dragtige koeie

Navrae:

Rocco van Rooyen 082 799 2776 (BKB)

Awie van Aardt 082 825 9788 (Steinberg Beefmasters)

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Roete:

Vanaf Hendrina: Neem die R38 rigting Carolina. Ry vir 3km, draai links by die Mooiplaas bord. Ry vir 13km tot by kruising. Draai regs en volg die pad na die veilingspunt.

GPS Koördinate:  

26°03'23.4"S 29°49'23.1"E

- Kliek hier om ons Veilingpamflet Voorblad te besigtig.

- Kliek hier om ons Veilingpamflet Agterblad te besigtig.

Veiling Katalogus:

- Kliek hier om veiling katalogus te besigtig 

event-27771-22137-voorblad.jpg