1STE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

1STE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Oct 21 @ 11:00 am - 5:00 pm

1STE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 1ste produksieveiling van Merge SAVM stoet vind plaas op Woensdag, 21 Oktober 2020 om 11:00 te Klipplaatdrif, Bothaville. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 50 Kommersiële ooie (2 tand; dragtig).
– 60 Kommersiële ooitjies (oop).
– 30 SP ramme.

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die SAVM Telersgenootskap.

Roete:

Vanaf Bothaville – Ry op die R584, rigting Leeudoringstad vir 17.6km.  Net na die rivier, draai links op grondpad.  Ry vir 5.5km.  Draai links en ry vir 5.7km.  Draai links by plaas in.
Vanaf Leeudoringstad – Ry op die R584, rigting Bothaville vir 26km.  Net voor die rivier, draai regs op grondpad.  Ry vir 5.5km.  Draai links en ry vir 5.7km.  Draai links by plaas in.

Navrae:

Theuns Barnard (Skaap – en Wol Adviseur) 082 374 2656
Karel du Plessis (Skaap – en Wol Adviseur) 082 826 3244
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Veiling Katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Bothaville

Venue

Klipplaatdrif, Parys.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!