1STE PRODUKSIE VEILING CRONCO BONSMARAS
08 October 2025
08 October 2025
Date:
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Louwtjie Bezuidenhout
In opdrag van 1ste Produksie Veiling van Cronco Bonsmaras word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 8 Oktober 2025 om 11:00 te Plaas Grootkuil, Theunissen.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
BKB, KROONSTAD
Neil Jordaan 076 796 8022
ROETE:
Vanaf Bultfontein: Neem die R710 Welkom en ry vir 31km. Draai regs en ry 10,5 km. Draai regs en ry 4km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Theunissen: Ry op die Bultfontein pad vir 3.6km. Draai regs op S91 grondpad vir 19km. Draai links en ry 4km. Draai regs by plaas in.
THEUNISSEN VEILING GPS:
28°13'16.1"S 26°30'18.5"E
-28.221139, 26.505139
- Kliek hier om die Cronco Bonsmaras se pamflet te besigtig.
- Kliek hier om veiling katalogus te besigtig
- Kliek hier om digitale katalogus te besigtig