21STE OVERVAAL ILE DE FRANCE KLUB VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

21STE OVERVAAL ILE DE FRANCE KLUB VEILING

Aug 1 @ 11:00 am - 5:00 pm

21STE OVERVAAL ILE DE FRANCE KLUB VEILING INFORMATION


Die 21ste Overvaal Ile de France Klub veiling vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2020 om 11:00 te Ottosdal Skougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Die veiling word ook digitaal aangebied op BKB se digitale platform.

Die volgende skakel kan gevolg word om te registreer vir die veiling, http://apps.ams2.auctionsolutions.com/registration/bkb/bregister.php

Kliek hier om die dag van die veiling in te skakel

Op aanbod:

– 50 Geregistreerde ramme.

– 60 Geregistreerde ooie.

– 160 Kommersiële ooie.

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Ile de France Telersgenootskap.

Navrae:

Piet Wessels – 082 857 7827
Overvaal Ile de France:
Gert van der Linde – 079 524 7954
Yvonne Daffue – 082 820 5595
Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408

BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling Katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Klik hier om digitale veilings katalogus te besigtig

 

 

 

 

Other

Provinces
Free State
Category
Ile De France

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!