22STE CORALTA SAVM STOET VEILING
25 June 2025
25 June 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
Venues:
Marketer:
Piet Wessels
In opdrag van die 22ste Coralta SAVM Stoet Veiling word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 25 Junie 2025 te Plaas Coralta, Schweizer-Reneke.
Op Aanbod:
Nota: Katalogus inligting sal die dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
- Vanaf Schweizer-Reneke: Verlaat Schweizer-Reneke met Delportstraat. Neem die Migdol pad (R506) afrit en ry vir ±20 km. Draai links op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.
- Vanaf Delareyville: Ry op die Ottosdal pad vir ±6 km. Draai regs op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) en ry vir ±37 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.
- Vanaf Migdol: Ry op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) vir ±16 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.
Eienaars:
Cornie v.d. Heever 082 948 3338
Wimpie Koening 083 444 7991
Corlize Koening 082 724 0737
Navrae:
Piet Wessels 082 857 7827
Theuns Barnard 082 374 2656
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 056 215 1851
Veilings pamflet:
- Kliek hier om ons Veilings pamflet Voorblad te besigtig.
- Kliek hier om ons Veilings pamflet Agterblad te besigtig.