RENZO & OPTIMUM GESAMENTLIKE VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

RENZO & OPTIMUM GESAMENTLIKE VEILING

Sep 21 @ 11:00 am - 5:00 pm

RENZO & OPTIMUM GESAMENTLIKE VEILING INFORMATION


Die gesamentlike veiling van Renzo & Optimum vind plaas op Dinsdag, 21 September 2021 vanaf 11:00 te Vryheid Veilingskrale. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Aanbod:

Renzo aanbod:
– 35 SP Bulle.
– 29 SP Verse.

Optimum aandbod:
– 27 SP Bulle.

Jo-Marie Brahmane
– 21 SP Verse.

Alford Simmentallers
– 4 SP Bulle.
– 5 Vroulike diere.

Silvern Royale Brahmane
– 10 SP Verse

Coetzee Mahne
– 25 Beefmaster Kruis Verse.

* Nota: Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae :

Stoffel Mouton 082 329 0225
Afslaer: Gert Jordaan 079 504 8277
Renzo eienaar : Lood Van Rensburg: 083 459 3291
Hendrik Van Rensburg: 081 001 3435
Optimum Bonsmara eienaar : SP Olivier 083 680 6326
Joh-Marie en Alford eienaar: Johan Mahne: 082 322 7689
Silver Royale Brahmane eienaar: Geffert Pretorius: 0832342893
Coetzee Mahne  0826571043

Veilings pamflet

–  Kliek hier om die buiteblad van die pamflet te besigtig
Kliek hier om die binneblad van die pamflet te besigtig

Venue

Auction grounds, Vryheid
Vryheid, KwaZulu-Natal South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *