29STE EVERSAR SUSSEX PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

29STE EVERSAR SUSSEX PRODUKSIEVEILING

Sep 8 @ 11:00 am - 5:00 pm

29STE EVERSAR SUSSEX PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 29ste produksieveiling van Eversar Sussex vind plaas op Dinsdag, 8 September 2020 om 11:00 te George Plaas, Petrus Steyn. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 35 Geregistreerde Sussex bulle.

Nota: 50 jaar se teling. Veiling vind plaas onder die beskerming van die Sussex Telersgenootskap. Rooi, swaar en vrugbare diere!

Roete:

Vanaf Petrus Steyn – Ry op die R57 rigting Reitz vir 1,8 km.  Draai regs op die Lindley pad (R707) en ry vir 1,7 km.  Draai links op S65 en ry vir 2,5 km.  Draai links by plaas in.

Vanaf Reitz – Ry van die Bethlehem/Frankfort kruising rigting Petrus Steyn vir 31 km.  Draai links op die Lindley pad (R707) en ry vir 1,7 km.  Draai links op die S65 en ry vir 2,5 km.  Draai links by plaas in.

Vanaf Lindey – Ry op die R707 rigting Petrus Steyn vir 18 km.  Draai regs op die S65 en ry vir 2,5 km.  Draai regs by plaas in.

Navrae:

Douw van Wyk 083 458 7353
Eienaars:
Chris Nel 078 245 4442 / 083 654 9638
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKBLouwid, BETHLEHEM: 058 303 8552

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Veiling Katalogus :

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Klik hier om digital katalogus te besigtig

 

Other

Provinces
Free State
Category
Sussex
Cities
Petrus Steyn

Venue

GEORGE PLAAS, PETRUS STEYN
Petrus Steyn, Free State 9640 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!