2DE TYGERFONTEIN MERINO’S PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

2DE TYGERFONTEIN MERINO’S PRODUKSIEVEILING

Jul 18 @ 11:00 am - 5:00 pm

2DE TYGERFONTEIN MERINO’S PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Tygerfontein Merino’s se 2de produksieveiling vind op 18 Julie 2020 om 11:00 te Tygerfontein, Memel plaas.

Op aanbod:

  • 40 horing- en poenskop ramme (2-tand)
  • 50 dragtige ooie (2-tand; nege maande wol; lam Augustus 2020)
  • 120 oop ooie (2-, 4-, & 6-tand; nege maande wol)

*Nota:

  • Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.Onder beskerming van Merino SA.

Roete:

  • Vanaf Vrede – Ry op die Memel pad (R34) vir 37km. Draai links op die S820 en ry vir 9km.  Draai regs by plaas in.
  • Vanaf Memel – Ry op die Vrede pad (R34) vir 32km. Draai regs op die S820 en ry vir 9km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

  • Wentzel Vorster – 082 566 1369
  • Lukas Steenkamp – 067 404 0690
  • Henry de Jager (skaap- en wolbeampte) – 079 499 4555
  • Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
  • BKB Louwid, FRANKFORT – 058 813 1071

Pamflette: 

Details

Date:
Jul 18
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Merino
Cities
Memel

Venue

Tygerfontein, Memel
Free State 2970 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!