2DE LEEUWBULT BONSMARA PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

2DE LEEUWBULT BONSMARA PRODUKSIEVEILING

Jun 25 @ 11:00 am - 5:00 pm

2DE LEEUWBULT BONSMARA PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Leeuwbult Bonsmara se tweede produksieveiling vind op Donderdag, 25 Junie 2020 om 11:00 te Whitfield, Theunissen plaas. In ooreenstemming met Covid-19-regulasies sal slegs kopers op die dag van die veiling toegelaat word. Die veiling vind op die perseel, asook aanlyn, plaas.

Aanbod:

– 100 Vroulike Diere (kommersieël, in alle produksie stadia)
– 24 SP Bulle

* Nota: Alle bulle is is Fase C-getoets in Leeuwbult Fase C-groeitoetsstasie. Katalogus is vanaf 1 Junie 2020 hier beskikbaar. 

Woon die veiling aanlyn by:

Klik hier om vir die aanlyn veiling op BKB se digitale veilingsplatform te registreer.

Roete: 

Vanaf Theunissen – Draai links op die Bultfontein pad. Ry vir 26 km. Draai regs op die Vetriver pad (S480). Ry vir 12.4 km tot by klipmuur met naambord (Whitfield). Draai links by die plaas in.

Vanaf Bultfontein – Ry op die Theunissen pas vir 34 km. Draai links op die Vetriver pad (S480). Ry vir 12.4 km tot by klipmuur met naambord (Whitfield). Draai links by die plaas in.

Vanaf Welkom – Ry op die Bultfontein pad vir 42 km. Draai links op die Vetrivier pad (S480). Ry vir 15.6 km tot by klipmuur met naambord (Whitfield). Draai regs by die plaas in.

Navrae:

Izak Cronjé – 083 627 8397
Hannes Oosthysen – 084 240 4339
Louwtjie Bezuidenhout – 082 827 7443
Auctioneer: Mike Killassey – 082 378 8112
BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig 2

Klik hier om katalogus te sien

2DE LEEUWBULT BONSMARA PRODUKSIEVEILING VIDEOS

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!