Die 31ste Produksieveiling van Fourie Scheepers (Zinabos Bonsmara) vind plaas op Vrydag, 7 Augustus 2020 om 11:00 te plaas Hoogland, Fouriesburg. Veiling op terrein en digitaal. Besigtigingsdag: Donderdag, 6 Augustus 2020 vanaf 14:00. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.
– Klik hier om te registreer op ons aanlyn digitale platvorm
Aanbod:
– 65 SP Bulle (waaronder 6 stoetvaars).
– 53 Stoetkoeie (dragtig of met kalwers).
– 60 Kommersiële Koeie (dragtig of met kalwers).
– 40 Kommersiële Verse (dragtig).
* Onder beskerming van Bonsmara SA. Volledige katalogus beskikbaar by: www.bonsmara.co.za
GPS koördinate: S28.48.123 E28.22.651
Zinabos Bonsmara navrae:
Fourie Scheepers 083 701 8382 / pfs@radien.co.za
Esias Scheepers 083 469 4714
Navrae:
Douw van Wyk 083 458 7353
Jan Mostert 083 306 8408
Schalk Burger 076 070 1411
Afslaer: Mike Killassy 082 378 8112
BKB Louwid, BETHLEHEM: 058 303 8552
Veilingspamflette:
Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1
Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2
Veilingskatalogusse:
Klik hier om bul katalogus te besigtig
Klik hier om vroulike dier katalogus te besigtig
Klik hier om digitale bul katalogus te besigtig
Klik hier om digitale vroulike dier katalogus te besigtig