Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

31ste “ONDER DIE BOOM” VELDRAM VEILING

Feb 8, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

31ste “ONDER DIE BOOM” VELDRAM VEILING INFORMATION


Die 31ste “Onder die Boom” Veldram veiling vind plaas op Woensdag, 8 Februarie 2023 vanaf 11:00 op die plaas Vlakplaatz, Bethulie.

88 Dorpers & Wit Dorpers op aanbieding, bestaande uit:

– 48 Ramme.
– 40 Stoet en kommersiële jong ooitjies.

* Nota:  Ramme is getoets vir vrugbaarheid en Brucella ovis. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van Dorper SA.


Route:

– Vanaf Springfontein: Ry op die N1 rigting Colesberg vir 30km. Draai links by die Driekuil regte vlei afdraai. Ry vir 44km draai links by plaas in. Vanaf Colesberg: Ry op die N1 rigting Springfontein vir 55km. Draai links by die Driekuil regte vlei afdraai. Ry vir 44km draai links by plaas in.

Navrae:

Stephen de Swardt 083 382 6616
Afslaer: Gert Jordaan 079 504 8277
BKB, Bloemfontein: 083 706 7391 / 083 445 1977

Veilingspamflet:

– Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Dorper
Cities
Bethulie

Comments are closed.