34STE NOORDWES SAVM KLUBVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

34STE NOORDWES SAVM KLUBVEILING

Sep 1 @ 11:00 am - 5:00 pm

34STE NOORDWES SAVM KLUBVEILING INFORMATION


Die 34ste Noordwes SAVM Klubveiling vind plaas op Dinsdag, 1 September 2020 op 11:00 te Wolmaransstad skougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 38 Geregistreerde ramme.

* Nota: Onder beskerming van die SAVM Telersgenootskap. Dragtigheidstatus sal dag met veiling beskikbaar wees. Volledige BLUP teelwaardes is in die katalogus beskikbaar.

Navrae:

Theuns Barnard (BKB Skaap- en Wolbeampte) 082 374 2656
BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851
SA Vleismerino Telersgenootskap  051 522 6827

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling Katalogus:

Klik hier vir veiling katalogus te besigtig

Details

Date:
Sep 1
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , ,

Other

Provinces
North West
Category
South African Meat Merino
Cities
Wolmaransstad

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!