3DE JANMARCK BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

3DE JANMARCK BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

Sep 4 @ 11:00 am - 5:00 pm

3DE JANMARCK BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 3de Janmarck Beefmasters produksieveiling vind plaas op Vrydag, 4 September 2020 om 11:00 te Stirling, Bethlehem. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 30 Geregistreerde Beefmaster bulle (3 jaar oud).

– 10 Brahman bulle.

– 140 Top Simbra boerbeeste (3-in-1) swaardragtig van veilings-Beefmasterbulle.

* Nota: Bosblanco Genetika! Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

Vanaf Bethlehem – Ry op Kestell pad (N5) vir 10 km.  Draai regs by plaas in.

Navrae:

Tabbie du Plessis – 079 599 4995

Douw van Wyk – 083 458 7353

Afslaer:  Jan Mostert 083 306 8408

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Klik hier om Brahman katalogus te besigtig

Klik hier om digitale katalogue te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Brahman, Beefmaster
Cities
Bethlehem

Venue

Stirling, Bethlehem.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!