40STE BONSMARA-MEESTERSKAP PRODUKSIEVELING - ZINABOS BONSMARAS
07 August 2026
07 August 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Schalk Burger
Gerrie Britz
Douw van Wyk
Documents:
Zinabos Bonsmaras 07-08-26.pdf
ZINABOS BONSMARAS 7 AUGUSTUS 2026 - DIGITALE KATALOGUS_bulle GELINK COMPRESSED_compressed.pdf
Die 40ste Bonsmara-Meesterskap Produksieveiling van Zinabos Bonsmara word aangebied op Vrydag, die 7de Augustus 2026 om 11:00 te plaas Hoogland, Fouriesburg. Veiling op terrein en digitaal.
Besigtigingsdag vind plaas op Donderdag die 6de Augustus 2026, vanaf 14:00.
Op Aanbod:
* Nota: Onder beskerming van die Bonsmara Beestelersgenootskap. Alle diere op veiling ingeënt teen BKS. Gratis aflewering vir alle stoetdiere vir 500km.
* Kuddegesondheid inentings:
* Alle diere het 3 keer skoon getoets vir BM.
Akkommodasie:
Zinabos Bonsmara Navrae:
Fourie Scheepers 083 701 8382 / pfs@radien.co.za
Esias Scheepers 083 469 4714
Navrae:
Douw van Wyk 083 458 7353
Schalk Burger 076 070 1411
Gerrie Britz 082 828 2855
Afslaers:
Mike Killassy (Stoet diere) 082 378 8112
Jan Mostert (Osse) 083 306 8408
Veilingspamflet:
- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig
Veiling Katalogus:
- Kliek hier om Veiling Katalogus te besigtig