4DE KANDYS BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

4DE KANDYS BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

Aug 14 @ 11:00 am - 5:00 pm

4DE KANDYS BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 4de produksieveiling van Kandys Beefmasters vind op 14 Augustus 2020 om 11:00 te Brakfontein, Theunissen plaas en word ook op die BKB Digitale Veilingsplatform aangebied.

Op Aanbod:

– 30 bulle

– 80 vroulike diere (in alle produksiestadia)

*Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Beefmaster Beestelersgenootskap.

Roete:

Vanaf Theunissen – Draai regs op die Welkom pad (R30) en ry vir 1.6km. Draai links op die Bultfontein pad (R708) en ry vir 14km. Draai links by plaas in.

Vanaf Bultfontein – Ry op die Theunissen pad (R708) en ry vir 46km. Draai regs en ry vir 1.2km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

Louwtjie Bezuidenhout – 082 827 7443

Johan Prinsloo – 083 285 2432

Werner Harmse – 071 384 3631

Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408

BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veilings Katalogus:

Klilk hier om veiling katalogus te besigtig

Klik hier om digitale veilings katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Beefmaster
Cities
Theunissen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!