4DE PRODUKSIE VEILING KOJO BOERDERY
02 July 2025
02 July 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Molie Mentz
In opdrag van die 4de Produksie veiling van Kojo Boerdery word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 2 Julie 2025 om 11:00 te Plaas Weltevreden, Ermelo.
Op Aanbod:
Navrae:
Molie Mentz 083 229 2500
Koos 078 582 1027
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
GPS Koördinate:
26°38'11.6"S 30°10'42.0"E
-26.636543, 30.178310
Roete:
Vanaf Ermelo neem N2 na Piet Retief vir 23km, draai links by Roodewal dan 4km links in by plaas.
- Kliek hier om ons Veilings pamflet te besigtig.