4DE TIMAL BONSMARAS PRODUKSIEVEILING
13 May 2025
13 May 2025
Date:
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Region:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Rocco van Rooyen
Molie Mentz
Billy Lyons
Documents:
TIMAL BONSMARAS 4DE PRODUKSIE VEILING 13 MEI 2025 - PAMFLET-1.jpg
TIMAL BONSMARAS 4DE PRODUKSIE VEILING 13 MEI 2025 - PAMFLET-2.jpg
In opdrag van Timal Bonsmaras word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 13 Mei 2025 11:00 te Plaas Tweefontein, Middelburg.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Diere loop op hartwater, rooiwater en galsiekte veld. BM en trig uitslae sal beskikbaar wees met die dag van veiling.
Navrae:
Rocco van Rooyen 082 799 2776
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
Roete:
Vanaf Middelburg - Neem die N11 rigting Loskopdam. Ry vir 15km. Draai links by Sebaka bordjie. Ry vir 8.6km. Pad vurk na Sebaka neem die linkerkanste pad vir 8.8km. Draai regs by vurk en ry vir 3.5km.
Kliek hier om ons Veilingspamflet bladsy 1 te besigtig.
Kliek hier om ons Veilingspamflet bladsy 2 te besigtig.