53ste Produksieveiling Schmidt Boerdery

19 February 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

STANDERTON

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Bovelder

Dohne Merino

Province:

Free State

City:

Memel

Marketer:

Carel Davel

Jandré Moll

28050

In opdrag van Schmidt Boerdery se 53ste Produksieveiling word die volgende as te koop aangebied op Donderdag, 19 Februarie 2026 te Plaas Stormhoek, Memel.

Op Aanbod:

Beeste:

260 Bovelder beeste wat bestaan uit:

  • 150 Swaar dragtige koeie – kalf vanaf Maart 2026
  • 50 Swaar dragtige verse – kalf vanaf Maart 2026
  • 50 Dragtige verse – kalf Julie 2026
  • 10 Bulle – 2 jaar oud

Skape:

450 Dohne Merino ooie bestaande uit

  • 250 Dragtige ooie – 2 tot 4-tand
  • 200 Dragtige ooie – 6-tand tot volbek
  • Ooie lam vanaf 15 Maart 2026
    • 8 Maande wol
  •  50 Dohne Merino ramme – 2-tand, AA en A
    • Gebore 2024
    • Geskeer 15 Augustus 2025

Navrae:

Jandre Moll 082 307 9169

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Roete:

Vanaf Memel: Neem die Vrede (R34) teerpad en ry vir 25km. Draai regs op die S820 en ry vir 13km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Vrede: Neem die Newcastle/Memel (R34) teerpad en ry vir 30km Draai links op die S820 en ry vir 13km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Volksrust: Ry op die Vrede (R543) vir 20km. Draai links by die plaas in.

 

GPS:   

S27º33’49” E29º28’35”

- Kliek hier om die Veiling se pamflet te besigtig.

 

event-28050-24088-whatsapp-image-2025-11-26-at-11.24.07_77018be2.jpg