5DE TIMAL BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

12 May 2026


In opdrag van Timal Bonsmaras word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 12 Mei 2026 11:00 te Plaas Tweefontein, Middelburg.

Op Aanbod:

  • 20 SP Bulle
  • 65 Vroulike Diere 

Nota: Ingeënt teen Bek en Klouseer, asook hartwater en rooiwater veld. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Terugvoering van ‘n gewaardeerde klient: Baie tevrede met bulle se prestasies. Met buite faktore wat ook ‘n rol gespeel het op dragtigheid, het bulle nogsteeds hulle kant gebring.

Navrae:

Rocco van Rooyen 082 799 2776

Moolman Mentz 083 229 2500

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Roete:

Vanaf Middelburg - Neem die N11 rigting Loskopdam. Ry vir 15km. Draai links by Sebaka bordjie. Ry vir 8.6km. Pad vurk na Sebaka neem die linkerkanste pad vir 8.8km. Draai regs by vurk en ry vir 3.5km.

Kliek hier om ons Veilingspamflet bladsy 1 te besigtig.

Kliek hier om ons Veilingspamflet bladsy 2 te besigtig.

event-27111-24975-3.jpeg