64STE JAARLIKSE SAVM VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

64STE JAARLIKSE SAVM VEILING

Aug 5 @ 11:00 am - 5:00 pm

64STE JAARLIKSE SAVM VEILING INFORMATION


Die 64ste Jaarlikse SAVM veiling vind plaas op Woensdag, 5 Augustus 2020 te Bloemfontein Skougronde. Ooie vanaf 10:30. Ramme vanaf 11:00. SAVM Digitale Stoorlam Veiling vanaf 14:00. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 65 Top SAVM Ramme.

– 25 Jong ooie (dragtig).

* Nota: Dragtigheidstatus en veseldikte (in Mikrons) sal beskikbaar wees op dag van veiling. Vrugbaarheidsertifikate van alle ramme is beskikbaar.

Navrae:

Jan Vosloo – 082 556 9822 (SAVM Telersgenootskap)
Wilbur Meyer – 082 349 3189
Afslaer:  Gert Jordaan – 079 504 8277
BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Veilingspamflet:

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Katalogus:

Klik hier om veilingskatalogus te besigtig

Katalogus

Klik hier is om digitale katalogus te besigtig

Details

Date:
Aug 5
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Bloemfontein

Venue

BLoemfontein Skougronde.
Bloemfontein, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!