Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

64STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Jun 19 @ 11:00 am - 5:00 pm

64STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING INFORMATION


Die 64ste Niekerksrust SAVM Stoet (Jan Van BIljon) veiling vind plaas op Woensdag die 19de Junie 2024 vanaf 11:00 te Niekerksrust in Viljoenskroon.

Op aanbieding:

– 6 Beproefde stoetramme.
– 40 Geregistreerde en potensiȅle stoetramme.
– 20 SP ooie.
– 15 SP ooie met lammers.
– 10 Jong ooitjies.
– 20 Kommersiȅle ooie.


Roete:

Vanaf Bothaville: Ry op die Viljoenskroon pad R59 vir 30km. Draai regs op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Viljoenskroon: Ry op die Bothaville pad R59 vir 10 km. Draai links op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Kroonstad: Ry op die Viljoenskroon pad R76 vir 30km. Draai links op die Bothaville pad. Ry vir 20km. Draai regs op die S716. Ry vir 11km. Draai links by plaas in.

Navrae:

BKB Skaap- & Woladviseurs:
Danie de Wet 082 778 4537
Theuns Barnard 082 374 2656
Karel du Plessis 082 826 3244

Eienaar: Jan van Biljon 082 781 5210
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflet:

– Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

Veilingkatalogus:

Kliek hier om veilingskatalogus te besigtig

Details

Date:
Jun 19
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Viljoenskroon

Venue

Niekerksrust, Viljoenskroon
Niekerksrust
Viljoenskroon, Free State South Africa
+ Google Map

Comments are closed.