64STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING
19 June 2024
19 June 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Karel du Plessis
Jan Mostert
Theuns Barnard
Danie de Wet
Jan van Biljon (eienaar)
BKB, Kroonstad
Die 64ste Niekerksrust SAVM Stoet (Jan Van BIljon) veiling vind plaas op Woensdag die 19de Junie 2024 vanaf 11:00 te Niekerksrust in Viljoenskroon.
Op aanbieding:
- 6 Beproefde stoetramme.
- 40 Geregistreerde en potensi?le stoetramme.
- 20 SP ooie.
- 15 SP ooie met lammers.
- 10 Jong ooitjies.
- 20 Kommersi?le ooie.
Roete:
Vanaf Bothaville: Ry op die Viljoenskroon pad R59 vir 30km. Draai regs op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Viljoenskroon: Ry op die Bothaville pad R59 vir 10 km. Draai links op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Kroonstad: Ry op die Viljoenskroon pad R76 vir 30km. Draai links op die Bothaville pad. Ry vir 20km. Draai regs op die S716. Ry vir 11km. Draai links by plaas in.
Navrae:
BKB Skaap- & Woladviseurs:
Danie de Wet 082 778 4537
Theuns Barnard 082 374 2656
Karel du Plessis 082 826 3244
Eienaar: Jan van Biljon 082 781 5210
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 056 215 1851
Veilingspamflet:
- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig
Veilingkatalogus:
- Kliek hier om veilingskatalogus te besigtig