67ste NIEKERKSRUST SAVM PRODUKSIE VEILING (Jan van Biljon)

01 October 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Province:

Free State

Marketer:

Piet Wessels

Jan Mostert

27970

Die 67ste Niekerksrust SAMM stoetproduksieveiling vind plaas op Woensdag 1 Oktober 2025, vanaf 11:00 op die plaas Niekerksrust in Viljoenskroon.

Op Aanbod:

  • 38 Geregistreerde ramme (waarvan : 4 Beproefde stoet ramme; 3 Potensiële stoet ramme)
  • 10 Ooie met lammers
  • 15 Ooie (gereed vir ram)
  • 20 Jong Ooie (gereed vir ram)

Nota:

Alle ramme is vrugbaar getoets

Katalogusinligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die SAMM Telersvereniging.

Roete:

- Vanaf Bothaville: Ry op die Viljoenskroon-pad R59 vir 30 km. Draai regs op die S716. Ry vir 8 km. Draai regs by plaasingang.

- Vanaf Viljoenskroon: Ry op die Bothaville-pad R59 vir 10 km. Draai links op die S716. Ry vir 8 km. Draai regs by plaasingang.

- Vanaf Kroonstad: Ry op die Viljoenskroon-pad R76 vir 30 km. Draai links op die Bothaville-pad. Ry vir 20 km. Draai regs op die S716. Ry vir 11 km. Draai links by plaasingang.

Navrae:

Piet Wessels 082 857 7827

Karel du Plessis 082 826 3244

Owner: Jan van Biljon 082 781 5210

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

- Klik hier om die veilingskatalogus te sien

- Kliek hier om veiling katalogus te besigtig