68STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

17 June 2026

Date:

17 June 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

Marketer:

Piet Wessels

Jan Mostert

24639

Die 68ste Niekerksrust SAVM Stoet (Jan Van BIljon) veiling vind plaas op Woensdag die 17de Junie 2026 vanaf 11:00 te Niekerksrust in Viljoenskroon.

Op aanbieding:

- 45 Stoetramme (waarvan 6 beproefde ramme)

- 30 Stoetooie (by ram geloop; dragtig)

- 10 Stoetooie met lammers.

- 20 Jong ooie (by ram geloop; dragtig)


Roete:

Vanaf Bothaville: Ry op die Viljoenskroon pad R59 vir 30km. Draai regs op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Viljoenskroon: Ry op die Bothaville pad R59 vir 10 km. Draai links op die S716. Ry vir 8km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Kroonstad: Ry op die Viljoenskroon pad R76 vir 30km. Draai links op die Bothaville pad. Ry vir 20km. Draai regs op die S716. Ry vir 11km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Piet Wessels 082 857 7827

BKB Skaap- & Woladviseur: Karel du Plessis 082 826 3244

Eienaar: Jan van Biljon 082 781 5210

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflet:

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

Veilingkatalogus:

event-24639-25123-img_6640-web-cutom.jpg