69ste NIEKERKSRUST SAVM PRODUKSIE VEILING (Jan van Biljon)

07 October 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Province:

Free State

Marketer:

Piet Wessels

Jan Mostert

27970

Die 69ste Niekerksrust SAMM stoetproduksieveiling vind plaas op Woensdag 7 Oktober 2026, vanaf 11:00 op die plaas Niekerksrust in Viljoenskroon.

Op Aanbod:

  •  6 Beproefde Stoet Ramme
  • 35 Geregistreerde ramme
  • 18 Groot Stoet Ooie (gereed vir ram)
  • 30 Jong Ooie (gereed vir ram)

Nota: Alle ramme is vrugbaar getoets Katalogusinligting sal op die dag van die veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die SAVM Telersvereniging.

Roete:

Vanaf Bothaville: Ry op die Viljoenskroon-pad R59 vir 30 km. Draai regs op die S716. Ry vir 8 km. Draai regs by plaasingang.

Vanaf Viljoenskroon: Ry op die Bothaville-pad R59 vir 10 km. Draai links op die S716. Ry vir 8 km. Draai regs by plaasingang.

Vanaf Kroonstad: Ry op die Viljoenskroon-pad R76 vir 30 km. Draai links op die Bothaville-pad. Ry vir 20 km. Draai regs op die S716. Ry vir 11 km. Draai links by plaasingang.

Navrae:

Piet Wessels 082 857 7827

Karel du Plessis 082 826 3244

Owner: Jan van Biljon 082 781 5210

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

event-27970-26379-dscn0941.jpg