6DE DASPOORT BOVELDER PRODUKSIEVEILING
24 June 2025
24 June 2025
Date:
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jurg Haywood
Billy Lyons
In opdrag van die 6de Produksie Veiling van Daspoort Bovelders word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 24 Junie 2025 te Plaas Rietfontein, Balfour.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Jurg Haywood 082 578 6241
Carel Davel 082 331 1811
Derick Kuün Snr 083 292 2790
Richard Haupt 081 011 8288
Paul de Bruyn 079 882 1138
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
Roete:
10 Kilometer buite Balfour op die R51 rigting Nigel.
GPS koördinate:
S26?34’57” E28?37’06” (-26 34’57”, 28 37’06”)
- Kliek hier om ons Veilingspamflet te besigtig.