6DE HILLTOP SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

6DE HILLTOP SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Jun 29 @ 8:00 am - Jun 30 @ 7:00 pm

6DE HILLTOP SAVM STOET PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 6de Produksieveiling van Hilltop SAVM Stoet vind plaas as ‘n “Timed Auction” op Maandag, 29 Junie en Dinsdag, 30 Junie 2020 uit die gemak van jou eie sitkamer. Besigtiging per afspraak vanaf 19 Junie 2020 te Heilbron.

Klik hier om jou bod aanlyn te plaas en volg die nuwe platform se nodige stappe.

Aanbod:

– 35 Stoetramme (waarvan 3 beproefde stoetvaars).
– 35 Stoetooie (oop / dragtig).

* Gratis vervoer van diere binne 150km radius. Onder beskerming van die SAVM Telersgenootskap.

Navrae:

Piet Boshoff 082 210 7135
Faans Pretorius 083 232 9627
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
Danie de Wet 082 772 4537
(Skaap- & Wolbeampte)
BKB Louwid, FRANKFORT: 058 813 1071

“Timed Auction” navrae:

Chrisna van dee Merwe
Sel: 082 894 2046
Tel: 041 503 3203
082 957 8827

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Klik hier om veilingskatalogus te besigtig

 

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino
Cities
Heilbron

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!