6DE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING
15 October 2025
15 October 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Hendrik Claassen
Herman Bakkes
Die 6de produksieveiling van Merga SAVM Stoet (Augusta Minnaar) en gasverkopers (Andries Els) vind plaas op Woensdag die 15de Oktober 2025 vanaf 11:00 te plaas Klipplaatdrift in Bothaville.
Op Aanbod:
* Nota: Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Theuns Barnard 082 374 2656
Herman Bakkes 082 890 8719
Afslaer:
Jan-Hendrik Claassen 074 490 5451
BKB, Potchefstroom 082 889 7366 / 066 544 2377
- Kliek hier om die Merga veilings pamflet te besigtig.
- Kliek hier om katalogus te besigtig