7DE PRODUKSIE VEILING RIVERGLEN WILDLIFE BRAHMAN & BEEFMASTER
27 August 2025
27 August 2025
Date:
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Region:
Event Type:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Rocco van Rooyen
In opdrag van Riverglen Wildlife word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 27 Augustus 2025 te Plaas Mooifontein, Middelburg.
Op Aanbod:
Nota: Alle stadiums van dragtigheid Dragtugheidstatus sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Rocco van Rooyen 082 799 2776
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo
Roete:
Vanaf Middelburg - Neem die R555 vir 6km. Draai regs op die Olifantsrivier Lodge pad vir 4.3km. Draai links in by plaas en volg rigtingaanwysers
GPS:
25°47'09.0"S 29°20'14.2"E
- Kliek hier om Riverglen Wildlife se pamflet Voorblad te besigtig.
- Kliek hier om Riverglen Wildlife se pamflet Agterblad te besigtig.