9de Hayfield Bonsmara Produksieveiling 2018

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

9de Hayfield Bonsmara Produksieveiling 2018

Aug 17, 2018 @ 11:00 am - 5:00 pm

AANBOD:

40 SP Bulle • 250 Kommersiële Vroulike Diere in alle produksiestadia

Katalogus; Hayfield Bonsmara Groep – Fuz & Mpola 17.08.2018.compressed

Navrae:  Piet Wessels 082 857 7827 / Wilbur Meyer 082 349 3189
Afslaer:  Mike Killassey 082 378 8112
Verkopers:  Martiens Aveling 083 309 7355
Neels en Rikus de Villiers 083 457 8121 / 083 286 8713

TOP BONSMARAS OP AANBIEDING

 

Hayfield Bonsmaras hou weer Produksieveiling op 17 Augustus 2018!

Kyk die video hieronder om meer te hoor oor Neels de Villiers en Martiens Aveling se veiling van 19 Augustus 2018.

Navrae:  Piet Wessels 082 857 7827 / Wilbur Meyer 082 349 3189
Afslaer:  Mike Killassey 082 378 8112
Verkopers:  Martiens Aveling 083 309 7355
Neels en Rikus de Villiers 083 457 8121 / 083 286 8713

 

2017 se Suksesse

Sien meer oor 2017 se suksesvolle veiling hier onder.

Hayfield Sukses

Die 8ste Hayfield veiling wat op Vrydag, 18 Augustus op Ventersburg geskied het, kan as ‘n groot sukses beskryf word. Die gemiddelde prys waarvoor die bulle verkoop is, is R60 000, terwyl die duurste bul vir R130 000 verkoop is. Die veiling is goed ondersteun en al die bulle is verkoop.

Neels de Villiers en Martiens Aveling bedank al die kopers en bywoners, veral die wat van ver af gekom het om die geleentheid by te woon, en skryf die sukses van die dag toe aan die samewerking van al die rolspelers.

 

 

Neels de Villiers, FUZ Bonsmaras

Neels de Villiers wat reeds sedert 1989 op die plaas is, het tesame met sy skoonpa Kol Wessels begin boer. Voor hy homself op die plaas gevestig het, was hy ‘n Raadgewende Veekundige by die Vleisraad in Pretoria.

Die stoet is in Augustus van daardie jaar op die been gebring, toe 487 dragtige koeie en verse as basisdiere vir keuring aangebied is. Die basisdiere is hoofsaaklik geteel uit bulle wat gekoop is by Tokkie Visser van Reitz en Tok Erasmus van Christiana.

 

 

Martiens Aveling, Aveling Bonsmaras

Martiens Aveling het in 1992 begin boer met Bonsmaras, op die plaas Oosterbeek in die Verkykerskop-omgewing, naby Harrismith. In 2009, verruil Aveling Bonsmaras Verkykerskop se suurder gras vir Ventersburg se warmer, soeter weidings.

Alreeds sedert 2004 word uitstekende bulle in vennootskap saam met ander telers gekoop en gebruik; hierdie sluit in bulle van Chris Welman, Paul Maree, Lawrence Ralfe, Paul Mare, Arthur de Villiers, Burkhard Herrmann en Benjamin Bosch.

 

 

 

 

 

Details

Date:
Aug 17, 2018
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , ,

Venue

HAYFIELD, VENTERSBURG., Free State South Africa

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!