9de OOS VRYSTAAT SIMBRA PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

9de OOS VRYSTAAT SIMBRA PRODUKSIEVEILING

Aug 20 @ 11:00 am - 5:00 pm

9de OOS VRYSTAAT SIMBRA PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 9de Oos Vrystaat Simbra produksieveiling vind plaas op Donderdag, 20 Augustus 2020 om 11:00 te Spaarsaam, Warden. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 30 Top Simbra bulle.

* Nota: Diere TB en BM en Trich vry. Diere gespuit teen alle heersende siektes asook. Bulle is vrugbaarheid getoets, sertifikate sal beskikbaar wees. Vervoer en versekering beskikbaar.

Roete:

Vanaf Warden – Vanaf die N3 neem die noordelike afrit na Warden. Ry reguit verby Warden, verby die swart woonbuurt (Ezenzeleni) vir 9km. Waar die pad vurk, gaan regs na Presentskraal. Ry vir ±8km. Draai regs by plaas in. Volg BKB Louwid wegwysers.

Navrae:

Bennie van der Merwe – 082 414 4228 (afslaer)
Jan Mostert – 083 306 8408
BKBLouwid, BETHLEHEM – 058 303 8552

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Veilings Katalogus:

-Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Details

Date:
Aug 20
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Simbra
Cities
Warden

Venue

SPAARSAAM, WARDEN
Warden, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!